
Nanso-president bemoedig skoolverlaters
Loading player...
Terwyl die afwagting op die 2025-eksamenuitslae se vrystelling op 13 Januarie toeneem, ontvang leerders 'n stortvloed van gelukwensende en bemoedigende boodskappe. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus het die president van die Namibiese Nasionale Studente-organisasie, Dorthea Nangolo, opgemerk dat hierdie wagtydperk baie stresvol kan wees. Sy het 'n boodskap vir leerders.

