🌿 Kus tot Kruin – ’n Terugblik op 2025 se Omgewingsgesprekke 🌿08 Januarie 2026

Loading player...
Fred gee hierdie week ’n gedeeltelike oorsig van 2025 se programme en insiggewende gesprekke met kundiges uit die veld van bewaring en natuur.
In die nuus kyk ons ook kortliks na die verwoestende brande wat tans mens én dier bedreig — ’n nugtere blik op die impak, die realiteite, en hoekom waaksaamheid saak maak.
📻 Luister elke Donderdag om 11:30 op SFM 90.1 & 104.1 Fm in die TuinRoete en Klein Karoo
of aanlyn via sfmstreek.com
#KusTotKruin #Omgewingsnuus #Bewaring #Veldbrande #SFMStreekRadio
12 Jan Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min