KRAG VAN DIE BYBEL - 61 - Jesus as die Nuwe Exodus | Matteus, Pasga en die Pad na Jerusalem

Loading player...
n hierdie episode van Die Kracht van die Bybel stap ons weer saam deur die Evangelie van Matteus en ontdek hoe die groot Exodus-verhaal dwarsdeur die Bybel loop en sy vervulling vind in Jesus Christus.

Ons luister en reflekteer saam op insigte uit die Bible Project Podcast, waar Tim Mackie en John Collins verduidelik hoe Jesus die Nuwe Exodus bring – ’n bevryding uit sonde, dood en slawerny. Van Egipte, deur die woestyn, tot in die beloofde land; van Pasga tot die kruis in Jerusalem.
11 Jan Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

KRAG VAN DIE BYBEL - 65 - Exodus, Pasga en Verlossing

In hierdie episode van Krag van die Bybel bespreek ons diep vrae uit Exodus en Genesis uit, insluitend die verband tussen die Pasga en Yom Kippur, die betekenis van Farao se verharde hart, en hoe die Uittog verbind word met geboorte-beeldspraak en wedergeboorte. Ons kyk na die rol van vroue…
8 Feb 1 hr 38 min