Droogte en brande teister Mosselbaai en omgewing

Loading player...
Die Suid-Kaap beleef geweldige droogte en vernietigende brande, veral in die Mosselbaai omgewing. Isabel van Tonder gesels met Leon van Dyk, lid van die uitvoerende burgermeesterskomitee oor dié verskrikking wat die boere beleef. Daar is ook 'n ernstige beroep op boere om veevoer te skenk aan die rampgeteisterde gebiede.
13 Jan 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min