TLU SA is bekommerd oor NERSA se herbepaling van inkomstes waarvoor elektrisiteitsverbruikers betaal

Loading player...
Isabel van Tonder berig oor TLU SA se bekommernis oor NERSA se herbepaling van inkomstes, wat vir die volgende drie jaar van elektrisiteitsverbruikers verhaal gaan word.
14 Jan 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min