Die Peritum Agri Institute kan spog oor 'n 25 jaar lange pad van ontwikkeling

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Emmie Pietersen, direkteur by Agri Peritum Agri Institute oor hulle pad van ontwikkeling, voordele wat studente kan geniet en werksgeleenthede vir studente wat hulle kursus voltooi het by die instansie.
18 Jan 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min