Wat gaan van Johnny word as ek nie meer daar is nie - Coach Freek gesels met Charlie Botha.

Loading player...
In hierdie eerlike en diepgaande gesprek deel Charlie Botha van die band Coffee Snobs sy lewensverhaal van sy moeilike verlede en die pad wat hy gestap het voor hy โ€™n Christen geword het, tot hoe sy geloof en musiek vandag hand aan hand loop. Saam met Freek Vermaak praat hulle oor groei, genade en die krag van eerlike selfrefleksie.

๐Ÿ‘‰ Moenie hierdie inspirerende episode misloop nie. Luister, deel dit met โ€™n vriend, en laat weet wat jy dink in die kommentaar.

๐Ÿ™Œ Teken in op die kanaal vir meer lewensveranderende verhale.

Ondersteun die Baasraak TV Finansieel: https://www.baasraak.tv/ondersteun-ons
20 Jan Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die Vyand het Hom Probeer Stopโ€ฆ Maar God! | William Austin Getuienis

In hierdie kragtige episode van Baasraak saam Coach Freek, sit ek saam met William Austen โ€” โ€™n man met โ€™n ongelooflike, rou en aangrypende getuienis. William se verhaal neem ons op โ€™n diep reis deur roeping, val, stryd en uiteindelike herstel in Jesus Christus. As โ€™n toegewyde sielwenner het hyโ€ฆ
21 Mar 1 hr 42 min

Baasraak binne die Hawequa Korrektiewe Sentrum

Luister na hierdie kragtige opname van โ€™n herlewingsdiens wat die Baasraak-span by die Hawequa Korrektiewe Sentrum gehou het. Hierdie diens is gevul met hoop, herstel en die boodskap dat niemand te ver is van God se genade nie. Selfs agter tralies werk God steeds in harte en lewens. Mag hierdieโ€ฆ
8 Feb 1 hr 58 min

Baasraak binne die Voorberg Med B Korrektiewe Sentrum

Luister na hierdie kragtige opname van โ€™n herlewingsdiens wat die Baasraak-span op 24 Oktober 2021 by Voorberg Med B Korrektiewe Sentrum gehou het. Hierdie diens is gevul met hoop, herstel en die boodskap dat niemand te ver is van God se genade nie. Selfs agter tralies werk God steeds inโ€ฆ
1 Feb 1 hr 56 min

God se wenresep tot 'n lewe van oorwinning - Coach Freek

In hierdie kragtige kort preek deel Coach Freek โ€™n lewensveranderende boodskap gebaseer op die verhaal van die verlore seun. Wat het hy moes doen om uit die varkhok te kom? Daar is 'n geestelike wenresep โ€” God se eie strategie โ€” wat, as jy dit toepas, jou sal help omโ€ฆ
23 Jul 2025 15 min

Jaco Pitzer - Die Volle Potgooi Episode

๐ŸŽ™ Baasraak saam Coach Freek โ€“ 'n Gesprek met Jaco Pitzer In hierdie kragtige en eerlike episode gesels Coach Freek en die manne met Jaco Pitzer โ€“ seun van die legendariese BlouBul en Springbok-haker Gys Pitzer Snr., wat tussen 1967 en 1970 in 12 toetse vir die Bokke gespeel hetโ€ฆ
9 Jul 2025 2 hr 17 min