Jan de Villiers,woordvoerder van DA gesels oor minister Steenhuisen se planne om bek-en-klouseer hok te slaan

Loading player...
Minister Steenhuisen het onlangs planne aangekondig om die bek-en-klouseer pandemie in Suid-Afrika te beheer en uiteindelik uit te wis. Elsabe Richard May gesels met DA woordvoerder, Jan de Villiers oor die planne en die uitvoering daarvan.
25 Jan 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min