#ALT-Fokus met Venita - Likkewaan | 22 Jnauarie

Loading player...
Hierdie week vir #ALT-Uitkyk stel Venita jou voor aan 'n kunstenaar wat nog 'n ver pad met sy musiek gaan loop. Likkewaan is net so uniek soos sy naam! Hy gesels oor hoe hy sy "studio" in sy kamer ingerig het en met harde werk en vasberadenheid seker gemaak dat sy nuwe liedjie 'SONSKYN' die lig sien.
22 Jan English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus - Basson Laas | 6 Augustus 

Basson Laas is hierdie week Venita se #HOOF-Fokus op #ALT-Fokus! Hy gesels oor sy nuutste enkelsnit 'Every River' en speel ook vir ons 'n paar liedjies LIVE in die ateljee. 
6 Aug 39 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Deon GROOT | 4 Augustus

Venita 'check in' by Deon Groot om vir hom 'n GROOT geluk te sê met sy SAMA nominasie vir Beste Pop Album. Hy vertel meer oor wat 'Seisoene' die album vir hom beteken het die afgelope jaar en wat hy nog beplan met sy musiek.
4 Aug 7 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Daniel John | 28 Julie 

Daniel John bring die VIBES op ‘n DANSdag!!! Hy gesels met Venita op #WeeksdaeVibes oor sy nuutste enkelsnit ‘Believer’ en gee ook ons die kans om EKSKLUSIEF na sy volgende enkelsnit ‘Somebody To Hold’ te luister!
28 Jul 32 min