
Verloor jy gewig of vet? Daar is n verskil.
Loading player...
Philip Hattingh sluit aan by Pulane Nel-Sekepe op Wellness Wednesdays om ons meer te vertel oor die ketogeniese dieet. Vetverlies is meer kompleks as wat dit lyk en so ook die liggaam se reaksie op sekere kosse. Philip deel meer oor hoe om effektief te eet vir die behoeftes van jou liggaam en hormone spesifiek, deur gebruik te maak van die ketogeniese dieet.

