🐢 Kus tot Kruin - 🐢 Agter elke dop is ’n storie.🐢 05 Februarie 2026

Loading player...
🐢Skilpaaie is stil, weerloos – maar onmisbaar vir ons natuur.🐢
Fred en Leon verduidelik in diepte oor die werklikheid waarmee skilpaaie in ons streek én elders gekonfronteer word.
’n Ingeligte gesprek wat bewustheid skep en wys hoekom beskerming begin by kennis.
📻 Skakel in op SFM Streek RADIO – elke Donderdag om 11:30
Kus tot Kruin – waar bewaring, waarheid en verantwoordelikheid ontmoet.
5 Feb Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌿 KUS TOT KRUIN | Herstel die Natuur, Herstel die Toekoms 🌿 28 Mei 2026

Fred gesels met Mareo Bekker oor die unieke botaniese “rewilding”-projek wat deel vorm van ’n eko-ontwikkeling aan die kus naby Boggomsbaai. 🌱 🌾 Hoe herstel ’n mens grond wat jare gelede deur landbou ontbos is? 🌿 Kan die oorspronklike plantegroei en natuurlike balans weer terugkeer? 🏡🤝🌍 Hoe kan ontwikkeling én…
28 May 16 min

POLITIEKE GESPREK: Agenda 2030 en Plaaslike Ontwikkeling Onder die Loep - 22 Mei 2026

Mnr Dirk Kotzé van die Democratic Alliance het vanoggend op SFM Streek RADIO 'n gesprek gevoer oor Agenda 2030, plaaslike ontwikkeling, infrastruktuur en die moontlike invloed van internasionale beleidsraamwerke op plaaslike gemeenskappe. Die gesprek het verskillende perspektiewe rondom ekonomiese groei, munisipale beplanning en volhoubare ontwikkeling aangespreek. 🎧 Luister weer na…
22 May 16 min