Elmero Strauss gesels met Alicia Dobson

Loading player...
Vandag maak ons kennis met Alicia Dobson - sangeres en kreatiewe gees wat haarself uitdruk deur musiek, skilder en teken.
In haar onderhoud gesels sy oor haar debuutvrystelling, “Blank”

Skakel tot haar lied: https://youtu.be/jU-Hf4ISGqk?si=EpAyeqlHXePHLrO2
6 Feb 7AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Die Midde-Ooste Konflik en die Impak op Oliepryse, Inflasie en Markte

Jean-Louis Knouwds gesels met Dawie Roodt oor die moontlike ekonomiese gevolge van die konflik in die Midde-Ooste. Hulle bespreek hoe stygende oliepryse gewone verbruikers kan raak, wat dit vir brandstofkoste kan beteken en of sentrale banke rentekoerse langer hoog sal moet hou. Die gesprek kyk ook na die breër impak…
5 Mar 1AM 3 min

Irma Rescue Panic: Verstaan die Verskil tussen Angstigheid en Paniek

Ons gesels oor die belangrike verskil tussen angstigheid en paniek, en help jou verstaan wanneer Irma Rescue Panic die regte keuse vir jou kan wees. Ons bespreek praktiese voorbeelde en gee duidelikheid oor hoe om emosionele uitdagings beter te hanteer met die regte ondersteuning. Alles is gereël aan my kant…
4 Mar 6AM 8 min

Kilometers vir Hoop met Marius du Preez

Elmero Strauss gesels met Marius du Preez, beter bekend as “The Unhurried Bikepacker” - ’n afgetrede man met ’n buitengewone missie om kilometers te verruil vir hoop. Deur sy liefdadigheidsinisiatief, “Suffer for Joy”, ry hy solo deur Suidelike Afrika om fondse in te samel en bewustheid te skep vir mishandelde…
27 Feb 5AM 6 min

Fix the Vibe met Selby Williams op Kosmos 94.1

Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Selby Williams stel sy splinternuwe liedjie, “Fix the Vibe”, bekend en gesels oor sy musikale reis. Selby, wat in Avianpark grootgeword het, het ten spyte van uitdagende omstandighede sy droom nagejaag om nie net ’n verskil in sy gemeenskap te maak nie, maar ook om mense…
27 Feb 5AM 4 min