Siteform bestaan reeds 20 jaar en bied nou dakplate met versteekte vashegting plaaslik aan

Loading player...
Siteform bestaan reeds 20 jaar en Isabel van Tonder gesels met Johan Fourie, Hoofdirekteur van Siteform, oor die nuwe dakplaatmasjien wat hulle aangeskaf het. Kliente kan nou plaaslik voorsien word van dakplate met versteekte vashegting.
11 Feb 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min