Boerderye moet registreer by die Dept van indiensneming en arbeid se vergoedingsfonds

Loading player...
Stephan Pietersen van Work Accident Report gesels met Elsabe Richard May oor boerderye wat geregistreer moet wees by die Departement van Indiensneming en arbeid se vergoedingsfonds, om hulle werkers te dek teen werksbeserings.
15 Feb 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min