Een van die onlangse wenners van die Graan SA/John Deere My Hero kompetisie is slegs 11 jaar oud

Loading player...
Isabel van Tonder berig oor 'n onlangse wenner van die Graan SA/John Deere My Hero kompetisie, wat slegs 11 jaar oud is. Annerette Meyer van 'n plaas net buite Groblersdal, het reeds haar eie hoenderboerdery en boer ook met erdwurms en swart soldaatvliee, as voedselaanvulling in haar boerdery.
15 Feb 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min