Kus tot kruin: ๐ŸŒŠ Waar begin โ€™n mens as jy skielik verantwoordelik is vir โ€™n stuk kuslyn? 12 Februarie 2026

Loading player...
๐ŸŒŠ Waar begin โ€™n mens as jy skielik verantwoordelik is vir โ€™n stuk kuslyn?
Tussen wind, branders en lang patrollies leer twee nuwe kuswagters vinnig dat boeke jou net sรณ ver kan vatโ€ฆ
Donderdag 12 November het Fred gesels met twee nuwe kuswagters van Fransmanshoek Bewarea โ€“ MC Prins en Divan Breet. Hulle het onlangs hul teoretiese opleiding voltooi en doen tans hul praktiese jaar op Vleesbaai, waar teorie en werklikheid mekaar elke dag ontmoet. ๐ŸŒŠ๐ŸŒฟ
๐ŸŒŠWat het hulle reeds beleef?
๐ŸŒŠWatter uitdagings bring die kuslyn?
๐ŸŒŠEn hoe verander hierdie roeping โ€™n mens in โ€™n kort tydjie?
As jy die gesprek gemis het, luister gerus weer: en hoor hoe passie vir bewaring in aksie lyk.
๐Ÿ“ป SFM Streek RADIO โ€“ 90.1 & 104.1 FM in die Tuin Roete en Klien Karoo
๐ŸŒ sfmstreek.com
14 Feb Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

๐Ÿ“ˆ๐Ÿ’ฐ LUISTER WEER | โ€™n Lewe van finansiรซle sorgvryheid โ€“ wat kan verander? Is finansiรซle sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geรซrf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? ๐ŸŽ™๏ธ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate enโ€ฆ
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

๐ŸŽ™๏ธ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzรฉ twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: ๐Ÿ”น Nickey le Roux โ€“ Wyk 11 ๐Ÿ”น Francois Botha โ€“ Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke beloweโ€ฆ
14 Oct 18 min