Daar is 'n noodfonds gestig om boere by te staan met skool en koshuisgelde van hul kinders

Loading player...
Ds Fritz Potgieter, leraar van die Gereformeerde Kerk, Bloemfontein Suid, gesels verder oor die fonds wat gestig is om boere behulpsaam te wees in moeilike tye, veral met die uitdaging om kinders se skool en koshuisgeld te betaal.
16 Feb 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min