Roelf Pienaar, Besturende direkteur van Tru-Cape gesels oor uitvoertariewe na China

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Roelf Pienaar, Besturende direkteur van Tru-Cape oor die onlangse uitvoer-ooreenkomste wat met China gesluit is.
22 Feb 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min