Bek-en-klouseer het in Lesotho uitgebreek

Loading player...
Die eerste geval van bek-en-klouseer is in Lesotho aangeteken. Dit verhoog die risiko van verspreiding deur middel van oorgrens rondloperdiere en veediefstal. Isabel van Tonder gesels met Dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis by Vrystaat Landbou, oor hierdie kwessie.
25 Feb 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min