Geld van Môre: Bitcoin, Kripto en die Nuwe Finansiële Era
Loading player...
Jean-Louis Knouwds gesels met die bekende ekonoom Dawie Roodt oor groot vrae rondom Bitcoin en kripto-geldeenhede. Wat beteken digitale geld vir die toekoms van finansies? Is kripto ’n revolusie of ’n risiko? En hoe moet beleggers dink oor hierdie vinnig veranderende landskap?
’n Insiggewende en relevante gesprek wat help om sin te maak van ’n nuwe finansiële wêreld.
’n Insiggewende en relevante gesprek wat help om sin te maak van ’n nuwe finansiële wêreld.