🌊 Kus tot Kruin | Wanneer mense kies om te beskerm – nie te vernietig nie 26 Februarie 2026

Loading player...
🌊Daar is dié wat vernietig – vir ekonomie, vir ego, uit vrees of ander redes.
En dan is daar dié wat bereid is om groot risiko’s te neem om ons oseane te beskerm.
Verlede week het uithouvermoë-atleet Kane Johnstone 9 ure lank geswem – van Mosselbaai tot Glentana. 🏊‍♂️💪Maar hoekom?
Kom luister gerus weer.
26 Feb Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min