Akademia wil as studietuiste, jou nader aan jou droomtoekoms bring!

Loading player...
Wil jy graag in 2027 in jou moedertaal studeer? Akademia nooi jou uit na hul kampusopedae in Pretoria en die Paarl wat eersdaags plaasvind. Yolanda Maartens gesels met Danelle Conradie, Bemarkingsadviseur by Akademia, oor die opwindende geleenthede wat die instansie studente bied en ook oor die opedae so wel as studentelewe wat op voornemende student wag. Meer inligting kry jy by akademia.ac.za
27 Feb 3AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Samewerking met skole is wat die VKB Sentraal Sport Toernooi ‘n sukses maak

Die VKB Sentraal Sport Toernooi vind plaas vanaf 29 April tot 2 Mei by Hoërskool Sentraal in Bloemfontein. Mid-Morning Magic kuier regstreeks saam op 30 April en nooi jou om ook die jong atlete te kom ondersteun. Yolanda Maartens gesels met VKB Groephoof vir Bemarking en Kommunikasie en GWK Streeksdirekteur,…
29 Apr 7AM 4 min

Die 6de Nashua gholfdag ten bate van ENGO vind die 7de Mei in Bloemfontein plaas

Hoof Uitvoerende Direkteur van ENGO, De Wet Claassens sluit by Yolanda Maartens aan om sy dankbaarheid teenoor Nashua te deel vir hul volgehoue vennootskap en om te vertel wat die fondse van die jaarlikse gholfdag vir ENGO beteken. ENGO bedryf 32 kinder- en jeugsorgsentrums, wat veilige en koesterende omgewings bied…
29 Apr 6AM 4 min

The Ultimate Act of Kindness for Olive Noel

At just six weeks old, Olive was diagnosed with a rare condition that meant her body couldn’t produce its own blood. Diamond Blackfan Anaemia (DBA), a rare genetic bone marrow failure syndrome. For a decade, nine dedicated 'Guardian Angel' donors have given blood specifically to keep her alive. Now, after…
22 Apr 5AM 3 min

Round Table kyk terug met dankbaarheid op ‘n uiters suksesvolle jaar

Round Table Southern Africa hou die naweek van 23 April hul jaarlikse vergadering met al hul takke landswyd. Hier word daar terugvoer gegee oor liefdadigheidsprojekte van reg oor die land. President van Round Table Southern Africa, Vos Botha, sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel van hul suksesse in…
20 Apr 7AM 4 min