Kilometers vir Hoop met Marius du Preez
Loading player...
Elmero Strauss gesels met Marius du Preez, beter bekend as “The Unhurried Bikepacker” - ’n afgetrede man met ’n buitengewone missie om kilometers te verruil vir hoop.
Deur sy liefdadigheidsinisiatief, “Suffer for Joy”, ry hy solo deur Suidelike Afrika om fondse in te samel en bewustheid te skep vir mishandelde en kwesbare kinders. Sy reis is nie net fisies uitdagend nie, maar ook ’n kragtige boodskap van omgee, deursettingsvermoë en medemenslikheid.