Die VKB Sentraal Sport Toernooi vind plaas vanaf 29 April tot 2 Mei by Hoërskool Sentraal in Bloemfontein. Mid-Morning Magic kuier regstreeks saam op 30 April en nooi jou om ook die jong atlete te kom ondersteun. Yolanda Maartens gesels met VKB Groephoof vir Bemarking en Kommunikasie en GWK Streeksdirekteur,…
Hoof Uitvoerende Direkteur van ENGO, De Wet Claassens sluit by Yolanda Maartens aan om sy dankbaarheid teenoor Nashua te deel vir hul volgehoue vennootskap en om te vertel wat die fondse van die jaarlikse gholfdag vir ENGO beteken. ENGO bedryf 32 kinder- en jeugsorgsentrums, wat veilige en koesterende omgewings bied…
Die VKB Sentraal Sport Toernooi vind plaas vanaf 29 April tot 2 Mei by Hoërskool Sentraal in Bloemfontein. Mid-Morning Magic kuier regstreeks saam op 30 April en nooi jou om ook die jong atlete te kom ondersteun. Yolanda Maartens gesels met Johan Goosen van Edutrace oor hul vennootskap met VKB…
At just six weeks old, Olive was diagnosed with a rare condition that meant her body couldn’t produce its own blood. Diamond Blackfan Anaemia (DBA), a rare genetic bone marrow failure syndrome. For a decade, nine dedicated 'Guardian Angel' donors have given blood specifically to keep her alive. Now, after…
Round Table Southern Africa hou die naweek van 23 April hul jaarlikse vergadering met al hul takke landswyd. Hier word daar terugvoer gegee oor liefdadigheidsprojekte van reg oor die land. President van Round Table Southern Africa, Vos Botha, sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel van hul suksesse in…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.