Isabel van Tonder berig oor riglyne wat geld as plaaswerkers vervoer word

Loading player...
Isabel van Tonder berig oor die riglyne wat geld tydens die vervoer van plaaswerkers wat vanaf 2026 streng gereguleer word.
3 Mar 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min