Namibië betree die Afrika-verhoog op 'n groot manier en verseker topleierskapsrolle in Afrika se pos- en kommunikasiesektore. Die Kommunikasieregulerende Owerheid van Namibië, Cran, is herkies tot die Pan-Afrikaanse Pos Unieraad en sal nou die voorsitter daarvan wees, terwyl hulle ook die stuur van 'n belangrike strategiese komitee vir Suider-Afrika se…
Die leier van die Konserwatiewe Party Kemi Badenoch sê dit is nie duidelik wat Amerikaanse president Donald Trump se strategie is rakende die blokkade van die Straat van Hormuz nie en sê dat die Verenigde Koninkryk daarom nie betrokke moet raak nie. Premier Keir Starmer het reeds gesê Brittanje is…
Die jaarlikse Namibiese Landbou-unie Agribraai was 'n reuse sukses en groot pret vir deelnemers. Die fees was in Gobabis by die skougronde gehou en Witvlei het hom gevat! Befaamde Namibiese sjef Sanet Prinsloo, een van die organiseerders, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.
Namibië se poging om sy olie- en gassektor op Noorweë s’n te skoei, kry steun, met die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing wat dié stap as baie positiewe beskou. Instituut-direkteur Graham Hopwood sê die benutting van Noorweë se toonaangewende kundigheid in deursigtigheid, belasting en soewereine welvaartbestuur kan Namibië help om die…
Die brose vrede in die Midde-Ooste is op die rand van ‘n ineenstorting ná vredesonderhandelinge tussen Amerika en Iran in Pakistan die afgelope naweek misluk het. Intussen begin ‘n Amerikaanse blokkade vanmiddag om vieruur plaaslike tyd in die Straat van Hormuz terwyl die wapenstilstandsperdatum van 22 April nader kom. Suid-Afrikaanse…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.