#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Franco & Sophia Frank | 16 Februarie

Loading player...
#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Franco & Sophia Frank | 16 Februarie (19h15)
Carla Franco & Sophia Frank gesels met Venita oor hulle nuwe enkelsnit, 'If I wanted You'.
16 Feb English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - ANACY | 2 Junie 

Venita gesels met ANACY oor haar nuutste enkelsnit 'Good Luck To Her'. Sy vertel meer oor hoe sy hierdie liedjie geskryf het om mense te help deur hulle emosies werk - emosionele bevryding, veerkragtigheid en persoonlike transformasie.
2 Jun 18 min