#WeeksdaeVibesMetVenita - Elstorm | 19 Februarie

Loading player...
Christo Golden (in vir Venita) gesels met Elstorm oor hulle nuwe enkelsnit, 'San-Marie'.
19 Feb English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - ANACY | 2 Junie 

Venita gesels met ANACY oor haar nuutste enkelsnit 'Good Luck To Her'. Sy vertel meer oor hoe sy hierdie liedjie geskryf het om mense te help deur hulle emosies werk - emosionele bevryding, veerkragtigheid en persoonlike transformasie.
2 Jun 18 min