Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou gesels oor die hofsaak teen die entstofbenadering van die regering

Loading player...
Vrystaat Landbou, Saai en Sakeliga het gesamentlik 'n dringende aansoek gebring teen die Minister van landbou, Departement van landbou en die Direkteur van gesondheid, in verband met hul entstofbenadering. Isabel van Tonder gesels met Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou oor die aansoek.
4 Mar 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min