🕷️🦈 Kus tot kruin: die “grillerige” kant van die natuur🕷️🦈- 05 Maart 2026

Loading player...
Kus tot Kruin gesels Fred oor die die natuur se elemente wat baie mense laat gril — van haaie en muise tot spinnekoppe en vlieë.
Maar is hulle regtig net iets om te vrees?
Ons gesels oor hoe hierdie diere en insekte ’n belangrike rol speel in biodiversiteit en die balans van die natuur — en selfs voordele vir ons as mense inhou, al dink ons nie altyd so nie.
🎧 Skakel daagliks in op SFM Streek RADIO in die Tuin Roete en Klein Karoo
📻 90.1 FM | 104.1 FM
🌐 Luister ook aanlyn: sfmstreek.com
#KusTotKruin #Biodiversiteit #NatuurBalans #SFMStreekRadio 🌿🕷️🦈
5 Mar Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min