#ALT-Fokus met Venita - Smokkelhuiz | 5 Maart

Loading player...
Smokkelhuiz was hierdie week Venita se #ALT-uitkyk op #ALT-Fokus. Johan en John het kom gesels oor wie Smokkelhuiz is en wat hulle wil hê hulle musiek moet vir mense beteken. Hulle nuutste enkelsnit 'Mure' is 'n herinnering dat al voel jy verlore - tussen God se mure is waar jy jou antwoorde sal vind.
5 Mar English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - ANACY | 2 Junie 

Venita gesels met ANACY oor haar nuutste enkelsnit 'Good Luck To Her'. Sy vertel meer oor hoe sy hierdie liedjie geskryf het om mense te help deur hulle emosies werk - emosionele bevryding, veerkragtigheid en persoonlike transformasie.
2 Jun 18 min