Tshwane betaal R37m in 'n jaar aan geskorste amptenare

Loading player...
Die Vryheidsfront Plus sê die Stad Tshwane het in die 2024/2025-boekjaar meer as 37 miljoen Suid-Afrikaanse rand se salarisse betaal aan geskorste amptenare wat tuis sit en wag vir hul tugverhore. 'n Verslag van die afdeling vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste toon 27 werknemers is tans geskors, waarvan 23 langer as drie maande op hul verhore wag. Roché Grebe van die VF Plus se sê hierdie onnodige vertragings spruit uit swak administrasie:
10 Mar 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ramaphosa vra klimaat-veerkragtige SADC-voedselstelsels

Suid-Afrikaanse president Cyril Ramaphosa sê die versterking van landbou-waardekettings en die bou van klimaat-veerkragtige voedselstelsels moet voorkeur geniet om voedselsekerheid te verbeter en volhoubare ekonomiese groei te ondersteun. Hy het tydens die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskaps-beraad in Durban gevra vir verhoogde landbouproduksie, sterker streeks-voedselreserwes en groter ondersteuning vir klein- en opkomende boere…
17 Aug 10AM 1 min

Olie- en Gaskonferensie 'moet dividende van bedryf ondersoek'

Die vierde Namibiese Olie- en Gaskonferensie open môre en duur tot Donderdag in Windhoek. Die geleentheid word gehou onder die tema “Van Besluit tot Dividend: Maak Namibië se Olie vir Namibiërs Werk”, en sal beleidmakers, bedryfsleiers, beleggers, innoveerders en belangrike belanghebbendes byeenroep. Kosmos 94.1 Nuus het met energieprokureur Shakwa Nyambe…
17 Aug 10AM 1 min

Skuld aan mikroleners nou nasionale krisis: Shiimi

Parlementslid Iipumbu Shiimi het 'n ernstige nasionale krisis uitgelig en gesê dat oorweldigende skuld aan mikroleners sommige Namibiërs tot depressie en selfmoord dryf. As voorsitter van die Parlementêre Staande Komitee oor Ekonomie tydens openbare verhore in Oshakati, het Shiimi gewaarsku dat roof-uitleningspraktyke burgers, veral staatsamptenare, met byna geen netto salaris…
17 Aug 10AM 1 min

'Cat' Matlala oefen swygreg uit voor kommissie

Die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala weier om vrae te beantwoord voor die Madlanga-kommissie wat hom moontlik kan benadeel. Dit handel veral oor die Medicare24-kontrak, wat die onderwerp is van hangende strafregtelike aanklagte. Die Polisiediens het sy onderneming gekontrakteer om gesondheids- en risikoverwante dienste te lewer, maar die tender is intussen…
17 Aug 9AM 1 min

Nasionale Raad kyk na parlementêre verslae, wetgewing

Die Nasionale Raad het amptelik sy tweede gewone sitting hervat, wat tot 28 Augustus sal duur. Met die opening van die sessie vanoggend het die voorsitter, Lukas Muha, lede van die raad se staande komitees versoek om partykleure opsy te sit wanneer hulle toesighoudende verantwoordelikhede uitvoer. Muha het lede ook…
17 Aug 9AM 1 min