CHRISTELIKE PERSPEKTIEF - Jannie Pelser - Begroting, Skuld en Vertroue in God

Loading player...
In hierdie episode van Christelike Perspektief op die Nuus gesels Jannie Pelser oor die onlangse begrotingsrede, die druk van belasting en die werklikheid van skuld in vandag se wêreld. Hoe leef ’n Christen verantwoordelik in ’n tyd waar die koste van lewe styg en krediet maklik beskikbaar is?

Jannie deel ’n persoonlike storie en reflekteer oor die Bybelse waarheid uit Psalm 23: “Die Here is my herder; ek kom niks kort nie.” Wat beteken dit prakties wanneer ons finansiële spanning, skuld en die versoeking van ’n hoër lewenstandaard ervaar?

Luister hoe hierdie gesprek ’n geloofsperspektief bied op finansiële verantwoordelikheid, vertroue in God se voorsiening en die uitdaging om nie oor môre bekommerd te wees nie.
26 Feb 12AM English South Africa News · Christianity

Other recent episodes

CHRISTIAN PERSPECTIVE - Dr Peter Hammond - Nations, Sovereignty & Biblical Principles

Join Dr. Peter Hammond, founder of Frontline Fellowship, the Society for Africa Christian Action, and the William Carey Bible Institute, as he shares a Christian perspective on homeschooling, self-determination, and the future of nations. From the historic Future of Nations Conference to insights on sovereignty, ethnolinguistic identity, and decentralization, Dr…
27 Feb 12AM 13 min