Dawie Maree, landbou-inligting-en-bemarkingshoof by FNB oor boere se besteebare inkomste

Loading player...
Boere kan in 2026 meer druk ervaar op hul besteebare inkomste en potensiële winste weens laer graanpryse, bek-en-klouseer en stygende insetkoste.
13 Mar 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min