Lynette Beer - JESAJA 55:7

Loading player...
Laat die goddelose sy weg verlaat en die kwaaddoener sy gedagtes; en laat
hy hom tot die Here bekeer, dan sal Hy hom barmhartig wees; en tot onse
God, want Hy vergeef menigvuldiglik. JESAJA 55:7 AFR53
17 Mar 1AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Clement Martin - SPREUKE 4:7

Die verstandigste ding om te doen, is om eers wysheid te bekom. Wy jou daaraan toe om veral onderskeidingsvermoë te verkry. SPREUKE 4:7 NLV
30 Sep 1AM 2 min

Lynette Beer - SPREUKE 10:9

Die een wat opreg lewe, lewe in veiligheid. Die een wat kronkelpaaie loop, kom tot ’n val. SPREUKE 10:9 NLV
29 Sep 1AM 1 min

Liomee Vosloo - SPREUKE 28:13

Wie sy sonde wegsteek, moet niks goeds te wagte wees nie; wie sy sonde bely en daarvan afsien, sal genade ontvang. SPREUKE 28:13 AFR83
25 Sep 1AM 1 min

Henry Pike - SPREUKE 3:9-10

Vereer die Here met alles wat jy besit. Gee vir Hom die beste van jou oes. Hy sal jou opgaar plekke vol maak. Jou parskuipe sal oorloop van al die wyn. SPREUKE 3:9-10 NLV
24 Sep 1AM 3 min