Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou, gesels oor die onlangse Boere-Indaba

Loading player...
Daar is onlangs 'n Boere-Indaba net buite Bloemfontein gehou. Boere het die geleentheid gehad om hulle probleme te lig en oplossings voor te stel. Isabel van Tonder gesels met Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou, oor sy indrukke van die dag.
18 Mar 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min