Kus tot kruin: Die Tuinroete: ’n Paradys wat Beskerm Word deur Sy Mense 19 Maart 2026

Loading player...
Die Tuinroete word oral beskou as ’n ware natuurparadys – en dit is nie toevallig nie. Dit is danksy die mense en organisasies wat hier woon, wat dit respekteer en daagliks werk om dit te bewaar.
Vanoggend gee ons ’n breë oorsig van nie-winsgewende organisasies wat ’n groot rol speel in die beskerming van ons omgewing 🌍
Ons doen ook ’n beroep op inwoners om betrokke te raak en deel te word van hierdie passievolle bewegings.
📻 Skakel daagliks in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo - SFM Streek RADIO
22 Mar Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min