Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos 26 Maart 2026

Loading player...
Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos – en dit is méér as net ’n landbouhandelaar.
In hierdie gesprek gesels Jan Schoeman, Streeksbestuurder van die Kouga-streek, saam met SFM oor die splinternuwe Agrimark-winkel by Garden Walk Mall.
🔹 Wat jy in die nuwe winkel kan verwag
🔹 Hoe Agrimark ontwikkel van landbou na ’n moderne kleinhandel-ervaring
🔹 ’n Wye reeks produkte – van tuin en verf tot troeteldiere en kamptoerusting
🔹 Hoekom Hartenbos die perfekte ligging is vir hierdie nuwe uitbreiding
👉 Luister nou na die volledige gesprek 🎧
📻 Skakel in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo
#Agrimark #Hartenbos #GardenWalkMall #SFMStreekRadio
25 Mar Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min