Myn-tantieme moet Energiefonds befonds

Loading player...
Na die regering Vrydag aangekondig het dat hy 500 miljoen Namibiese dollar opsy gesit het om bestuurders by te staan met verhogings, ontstaan vrae of die regering die kapasiteit het. Vrae ontstaan ook wat na die subsidies van drie maande gaan gebeur. Kosmos 94.1 Nuus het met ekonoom, dr. Omu Kakujaha-Matundu gepraat wat sy mening gee oor die regering se besluit.
30 Mar 6AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Unam lei in mango-verwerking

Plaaslik vervaardigde mangosap, mangokonfyt en ander waardetoegevoegde produkte wat deur die Universiteit van Namibië ontwikkel is, sal na verwagting binnekort op die rakke wees. Die aankondiging is gemaak tydens 'n besoek aan Unam se Katima Mulilo-kampus, waar amptenare die vordering met die Zambezi-streek se mangoverwerkingsaanleg beoordeel het. Unam se professor…
19 Jun 1AM 1 min

Skoolvoedingsprogram: Uitdagings lê sommige skole lam

Die onderwysministerie sê hy werk daaraan om die skoolvoedingsprogram te bespoedig om te verseker dat mieliemeel alle skole bereik, ná kommer dat leerders by verskeie landelike skole sonder die daaglikse maaltyd wat onder die regeringskema voorsien word, moes gaan. Vrae is geopper na berigte dat Otjivero Combined School sedert Januarie…
19 Jun 12AM 1 min

Israeliese ministers moet mooi dink voor hulle VSA, Trump beledig

Die Amerikaanse visepresident het nie teruggehou toe hy media by die Withuis toegespreek het oor die ooreenkoms met Iran nie. Dit het in Israel onder skoot gekom met verskeie ministers wat baie uitgesproke was daaroor, veral omdat Israel nie in die ooreenkoms geken is nie, en verder, die bepalings is…
19 Jun 12AM 1 min

Net die speaker kan Ramaphosa se hofaansoek betwis

Die DA sê die parlement se ampsklagkomitee het nie die regsgesag om president Cyril Ramaphosa se hofaansoek om die skrapping van die ampsklagproses te betwis nie, net die speaker van die Nasionale Vergadering. Die parlement se Grondwetlike en Regsdienstekantoor beveel aan die aansoek moet teengestaan word. Die DA-parlementslid Glynnis Breytenbach…
18 Jun 11PM 1 min

Vance verdedig ooreenkoms met Iran

Internasionaal en Iran se opperleier, Mojtaba Khamenei, het in 'n boodskap op staatsmedia gesê hy het aanvanklik nie met die memorandum van verstandhouding wat met die VSA onderteken is saamgestem nie. Hy het egter toestemming daarvoor gegee na versekerings van die Iranse president dat ‌die land se regte‌ en die…
18 Jun 11PM 1 min