Plaaslik vervaardigde mangosap, mangokonfyt en ander waardetoegevoegde produkte wat deur die Universiteit van Namibië ontwikkel is, sal na verwagting binnekort op die rakke wees. Die aankondiging is gemaak tydens 'n besoek aan Unam se Katima Mulilo-kampus, waar amptenare die vordering met die Zambezi-streek se mangoverwerkingsaanleg beoordeel het. Unam se professor…
Die onderwysministerie sê hy werk daaraan om die skoolvoedingsprogram te bespoedig om te verseker dat mieliemeel alle skole bereik, ná kommer dat leerders by verskeie landelike skole sonder die daaglikse maaltyd wat onder die regeringskema voorsien word, moes gaan. Vrae is geopper na berigte dat Otjivero Combined School sedert Januarie…
Die Amerikaanse visepresident het nie teruggehou toe hy media by die Withuis toegespreek het oor die ooreenkoms met Iran nie. Dit het in Israel onder skoot gekom met verskeie ministers wat baie uitgesproke was daaroor, veral omdat Israel nie in die ooreenkoms geken is nie, en verder, die bepalings is…
Die DA sê die parlement se ampsklagkomitee het nie die regsgesag om president Cyril Ramaphosa se hofaansoek om die skrapping van die ampsklagproses te betwis nie, net die speaker van die Nasionale Vergadering. Die parlement se Grondwetlike en Regsdienstekantoor beveel aan die aansoek moet teengestaan word. Die DA-parlementslid Glynnis Breytenbach…
Internasionaal en Iran se opperleier, Mojtaba Khamenei, het in 'n boodskap op staatsmedia gesê hy het aanvanklik nie met die memorandum van verstandhouding wat met die VSA onderteken is saamgestem nie. Hy het egter toestemming daarvoor gegee na versekerings van die Iranse president dat die land se regte en die…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.