Die appel handelsmerk Flash Gala se reikwydte is alreeds meer as 100 miljoen mense per jaar

Loading player...
Die appel handelsmerk Flash Gala se reikwydte is alreeds meer as 100 miljoen mense per jaar, wat die appel as 'n premium appelhandelsmerk vestig, ook in internasionale markte. Isabel van Tonder gesels met Conrad Fick, Bemarkingsbestuurder van Tru-Cape Marketing,oor die rooi appels.
30 Mar 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min