Daar is talle voordele daarin as kinders van jongs af met 'n hoenderboerdery kan begin

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met 'n pluimveeboer in Bloemfontein oor die voordele daarvan as kinders met 'n klein hoenderboerdery begin en die uitdagings daarmee wat hulle in gedagte moet hou.
1 Mar 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min