Oshikoto-streek se water te sout, soek ontsoutingsoplossings

Loading player...
Die Oshikoto-streek teiken ontsoutingsaanlegte en osmose-stelsels om 'n permanente oplossing te bied vir die watertekorte wat huishoudings, vee en landbou raak. Die gebied het baie soutwater wat groot uitdagings bied. Kosmos 94.1 Nuus het met Oshikoto-goewerneur Sacky Kathindi gepraat, wat sê hulle het NamWater en die Duitse bank KfW gekontak oor hoe om die streek se soutwater in drinkbare water te omskep.
7 Apr 8AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

MVA sal sukkel met pasiënt behandelings as heffings gesny bly

Die Motorvoertuig-ongelukkefonds sê die 50 persent-vermindering in die brandstofheffing wat vir drie maande ingestel is, sal lei tot 'n inkomstetekort van 74 miljoen Namibiese dollar. Die fonds vorder normaalweg sowat 48 miljoen dollar per maand uit die heffing in, met eisuitgawes van 31 miljoen dollar, wat slegs 17 miljoen dollar…
10 Apr 6AM 1 min

Privaatsektor-operateur sal landbousentrum ontwikkel

Die kabinet het goedgekeur dat Plaas Kehoro Suid No. 160 aan 'n gekwalifiseerde privaatsektor-operateur verhuur kan word. Dit is 'n belangrike stap in die omskakeling van die eiendom in 'n belangrike landbousentrum. Die plaas, wat verkry is onder die regering se grondhervormingsprogram, is as 'n strategiese landboubate aangewys. Die doel…
10 Apr 5AM 1 min

Twee staan die naweek vir DA-leier

Die DA sê die kandidate-proses in aanloop tot die verkiesingskongres was in ooreenstemming met die party se demokratiese en deursigtige interne stelsels. Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, en Sedibeng se koukusleier, Sibusiso Dyonase, ding die naweek by die kongres in Midrand, Gauteng, mee vir die posisie van DA-leier. Die Federale…
10 Apr 5AM 1 min

Meer geld vir fluitjieblaser-beskerming

Die vakbondfederasie Cosatu doen 'n beroep op verhoogde regeringsbefondsing vir getuiebeskermingsprogramme, aangesien huidige hulpbronne nie voldoende beskerming bied vir verklikkers wat korrupsie en wangedrag blootlê nie. Die federasie verwelkom die Wet op Beskermde Bekendmakings wat vir openbare kommentaar gepubliseer is, en beskryf dit as 'n positiewe stap in die versterking…
10 Apr 3AM 1 min

Brittanje verhoog besteding op weermag

Die Britse regering het onderneem om 2,5 persent van die BBP teen 2027 aan verdediging te bestee. Die land se minister van verdedigingsgereedheid en nywerheid, Luke Pollard, sê aan Sky News die tempo is goed veral met ‘n bykomende 5 miljard pond wat vanjaar toegeken is en die teiken om…
10 Apr 3AM 1 min