Blitz Skaaktoernooi môre aangebied

Loading player...
NHS bied môre hul eerste Blitz Skaaktoernooi aan. Die skaakkapteine Franzelle Faul en Christiaan Lotter kuier in die ateljee.
9 Apr Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Gholfdag ten bate van Liznica

Liznica House of Hope versorg babas wat deur hul ma's verwerp is tot hulle in pleegsorg geplaas kan word. Die gholfdag ten hul bate is op 9 Mei in Witrivier. Die organiseerder, Yahne McDuling, vertel meer.
23 Apr 8 min

Winkel verwoes in brand in Onder Sabie

Na aanleiding van 'n brandvoorval wat vanoggend, 21 April , aangemeld is wat die kleinhandelwinkel by die Lower Sabie-ruskamp in die Krugerwildtuin raak, word gaste met besprekings by die kamp aangeraai om voorraad op te gaar voor aankoms of voorraad soos hout, ys, ens. by die ander kampe soos Skukuza,…
21 Apr 6 min

Griekwas, Pumas vergroot gaping bo-aan punteleer

Die Pumas en Griekwas het die naweek in die SA Beker die punteverskil tussen hulle en hul teenstanders vergroot met klinkende oorwinnings in hul sesde ronde wedstryde. Die Pumas het die Luiperds Vrydagaand met 85-0 by Mbombela-stadion geklop en Saterdag het Griekwas hul sesde agtereenvolgende oorwinning behaal toe hulle die…
21 Apr 9 min