Zaden Mcbride sing soos 'n nagtegaal

Loading player...
Zaden Mcbride het groot drome om eendag 'n sangloopbaan te hê. Hy deel dit met die Middag Game Drive.
9 Apr Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Pumas bespreek SA Beker-eindstryd teen Griekwas

Die Griekwas en die Pumas sal mekaar vir ‘n derde agtereenvolgende seisoen in die SA Beker-finaal ontmoet na beide spanne hul halfeindronde gewen het. Die verdedigende kampioene, die Pumas, het die Cheetahs met 42-36 geklop in ‘n opwindende kragmeting in Mbombela. Die eindstryd vind Saterdag by die Suzuki-stadion in Kimberley…
19 May 9 min

Inisiatief geloods om digitale vaardigheidsgaping aan te spreek

Datacomb het gister sy hernude vennootskap met Penreach bekendgestel om die MTN digitale vaardighede vir digitale werkgeleenthede-program uit te rol. Ons gesels met die projekbestuurder, Richard Moyo, oor hierdie vlagskip-inisiatief wat werklose jongmense teiken wat reeds 'n IT-kwalifikasie het, maar gespesialiseerde opleiding en werkplekgereedheid benodig om die arbeidsmark te betree.
15 May 9 min

Skryf hierom in vir Mev. Mpumalanga

Inskrywings het geopen vir vanjaar se Mev. Mpumalanga-kompetisie en sluit eersdaags. Zahné Botha en Amelia Roux gesels met die Middag Game Drive.
15 May 11 min