Kus tot kruin 🌊 Natuur in Fokus: Wie beskerm ons oseaan? - 09 April 2026

Loading player...
Vandag se Kus tot Kruin gesprek gefokus Fred weer op iets wat ons almal raak – die beskerming van ons brose oseaan en kuslyn.
Ons het gekyk na die ongelooflike bydraes van:
🐾 Omgewingsorganisasies
🥾 Stapgroepe
🏡 Plaaslike inwoners
…en hoe elkeen ’n rol speel om die Tuinroete se natuurlike erfenis te bewaar.
🎙️ Onderwerpe wat bespreek is:
🦈 Haaie en hul belangrike rol in die ekosisteem
🐦 Voëlgriep onder seevoëls
🐟 Die toestand van ons visbronne
Hierdie is ’n gesprek wat jou perspektief op die natuur kan verander – en wys hoe elke klein bydrae ’n groot verskil maak.
🎧 Luister weer:
📻 Skakel in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #Natuurbewaring #Tuinroete #OseaanBewaring #BewaarOnsNatuur #SeeLewe #Omgewing #LuisterWeer
10 Apr Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min