Agter die Skerms van die KykNET Buite Ekspo met Marius Opperman
Loading player...
Jean-Louis gesels met Marius Opperman, die man agter die gewilde KykNET Buite Ekspo in Suid-Afrika en Namibië. Hulle gesels oor wat alles in die beplanning van dié groot gebeurtenis ingaan, wat besoekers kan verwag, en hoe dit aansluit by die opwinding van die KosMOS Fees 2026.
Die KykNET Buite Ekspo vind plaas op 24 en 25 April, met die KosMOS Fees 2026 op 25 April. Kaartjies is beskikbaar by https://www.howler.co.za/KosMosFees26
Die KykNET Buite Ekspo vind plaas op 24 en 25 April, met die KosMOS Fees 2026 op 25 April. Kaartjies is beskikbaar by https://www.howler.co.za/KosMosFees26