Eskom het al drie keer bloedneus gekry in die hof met skadevergoeding-eise wat deur boere ingestel is

Loading player...
Isabel van Tonder berig oor 'n skadevergoeding-eis teen Eskom wat al drie keer in die hof bloedneus gekry het, ten gunste van die boere en boerderye, wat die eise ingestel het.
15 Apr 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min