
Weird Wide Web: ‘Seekatfossiel’ van 300 miljoen jaar toe nié seekat
Loading player...
’n Fossiel wat voorheen as die wêreld se oudste seekat beskou is, is herklassifiseer nadat nuwe navorsing aan die lig gebring het dit was nie ’n seekat nie, maar eintlik ’n ander soort antieke seedier.

