Johan van den Berg, weerkundige van Bloemfontein gesels oor die langtermyn weervoorspellings

Loading player...
Johan van den Berg, weerkundige van Bloemfontein, vertel meer oor die huidige weersomstandighede en ook die langtermyn voorspelling.
16 Apr 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min